All the books · English · Afrikaans

Farm Tales
The Silver Seed
by Mirandès · A picture book from age 3
Five sisters. One silver seed that has slept for forty years. And one very small lamb who needs them more than any seed ever could. When Mira's eager hands send the seed rolling under a bush, the sisters find a gnome called Chip behind a tiny green door, and learn that some things only grow where something small is cared for, and that nobody grows anything alone. A gentle farm story about patience, kindness and the smallest things. By Mirandès.
for Mini, Yola, Rizen, Ines and Mira
Buy the book
The storybook, on its own
R60 (about $3)
The whole picture book as a PDF, to read on a screen or print yourself on A5 or A4.
The storybook and both colouring books
R100 (about $6)
The story, plus the same scenes drawn to colour in - one for older children, one for little ones. Three separate files.
The colouring books are also sold without the story: R30 each, or both for R50. See the colouring books.
A peek inside the book



Also from the same farm
- The Silver Seed Colouring Book — for older children (19 pictures, English and Afrikaans in one book, A4 and A5)
- The Silver Seed Colouring Book — for little ones (19 pictures, English and Afrikaans in one book, A4 and A5)
- Free colouring pages to print at home

Plaasstories
Die Silwersaadjie
deur Mirandès · ’n Prenteboek vir 3 jaar en ouer
Vyf sussies. Een silwer saadjie wat al veertig jaar slaap. En een baie klein lammetjie wat hulle meer nodig het as enige saadjie ooit kon. Toe Mira se haastige hande die saadjie onder 'n bos laat rol, ontmoet die sussies 'n kabouter met die naam Chip agter 'n klein groen deurtjie. Hulle leer dat sommige dinge net groei waar iets klein versorg word, en dat niemand iets alleen laat groei nie. 'n Sagte plaasstorie oor geduld, goedhartigheid en die kleinste dingetjies. Deur Mirandès.
vir Mini, Yola, Rizen, Ines en Mira
Koop die boek
Die prenteboek, alleen
R60 (about $3)
Die hele prenteboek as 'n PDF, om op 'n skerm te lees of self op A5 of A4 te druk.
Die prenteboek en albei inkleurboeke
R100 (about $6)
Die storie, plus dieselfde tonele om in te kleur - een vir ouer kinders, een vir kleintjies. Drie aparte lêers.
Die inkleurboeke word ook sonder die storie verkoop: R30 elk, of albei vir R50. Kyk na die inkleurboeke.
Ook van dieselfde plaas
- Die Silwersaadjie Inkleurboek — vir ouer kinders (19 prente, Afrikaans en English in een boek, A4 en A5)
- Die Silwersaadjie Inkleurboek — vir kleintjies (19 prente, Afrikaans en English in een boek, A4 en A5)
- Gratis inkleur bladsye om tuis te druk
Printing it yourself? On A5 choose “Actual size”; on A4 choose “Fit to page” — A5 is exactly half an A4 sheet, so it fills the page.